• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Media

Algemeen
Die Vriendskapsfaktor - R89.95
Vriendskap is ‘n waardevolle besitting. Jesus het groot waarde aan verhoudings geheg. Hy het die meeste van Sy tyd afgestaan om Sy vriendskapsbande met mense te te versterk. Hy was gevul met praktiese wenke oor hoe om vriende te maak en te behandel. Niemand hoef alleen te wees nie. Die Boek gee vir jou riglyne hoe om jou verhoudings te laat werk en om hegte verhoudings te bou.
‘n Nuwe Hart ‘n nuwe Lewe - R139.95
Soveel mense is vandag moedeloos, gestres, wanhopig en selfs depressief. Dr Gary Smalley wil jou wys hoe om al hierdie dinge te oorwin. Hy glo ‘n mens se oortuigings beïnvloed hoeveel vreugde jy ervaar. Die boek sal jou leer om al jou drome te bewaarheid net deur die oortuigings wat jy in jou hart dra, te verander.
Bestel Nou