|
|
|
Getuienisse
|
|
Niks spreek 'n mens so sterk aan as die getuienis van 'n persoon wat 'n saak eerstehands beleef het
nie. Dieselfde is waar van Lewensverryking se seminare. Die getuienisse wat hier weergegee word,
kom almal uit die harte van mense wat daar was en wat beleef het hoedat die Here hul lewens
aangeraak en nuut gemaak het.
|
|
|