• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Finansies

Die beleid van die Direksie is om seminare so bekostigbaar as moontlik aan te bied. Daarom probeer ons sover as moontlik om deur die seminaarfooi net die direkte koste aan verblyf, te verhaal. Daarbenewens borg die bediening ook mense uit eie fondse wat dit nie self kan bekostig nie. Dit alles maak dat ons begrote verlies net aan direkte koste vir die seminare vir die 2010-2011 boekjaar op –R200 503.00 staan.

Indien ons alle kostes inreken, subsidieer die bediening elke seminaarganger met ongeveer R3 500.00 per persoon. Dit is alleen moontlik omdat gelowiges wat by die seminare was, self lewensverandering en –vernuwing beleef het en die ewigheidswaardes van wat ons doen, beleef het, vir ons bid en ons uit oortuiging finansiëel ondersteun.

Hoe kan jy betrokke raak?

Ondersteun die Bediening   |   Ek wil iemand borg