• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Ek wil iemand borg

Baie dankie dat u bereid is om iemand te borg vir ‘n seminaar. Daar is regtig ’n groot nood en behoefte aan borge.

Jy kan kies wie jy graag wil borg om ’n seminaar by te woon. Die koste betrokke is:
  • Egpaarseminaar – R1 500 per persoon
  • Enkelseminaar – R1 500 per persoon
  • Tienerseminaar – R750 per kind
Let asseblief daarop dat ’n bydrae om iemand te borg vir ’n seminaar nie as ’n skenking beskou word nie en dat ’n belastingsertifikaat gevolglik nie daarvoor uitgereik kan word nie.

Borg Nou                              Ondersteuning deur 'n Debiet Order in te vul