• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Vroueseminaar

As jy moeg is daarvoor om altyd die vrou te probeer wees wat ander wil hê jy moet wees, kom kry inspirasie en ontdek wie Jesus wil hê jy moet wees by Lewensverryking Seminare se Vroueseminaar Word bederf met heerlike hotelverblyf en 5-ster etes. Ons tema is “Geplant Langs Waterstrome”. Die aanbieders is twee baie dinamiese jong vroue, nl. Liezel Stewart, ’n sprankelende sielkundige, en Corlie van der Berg (Deon, wat voltyds by Lewensverryking is, se vrou). Die seminaar is vir getroude sowel as ongetroude dames.

Datum van Seminaar:
Jaarprogram 2012
1-3 Junie - Middelburg