TUIS
SEMINARE
Egpare
Opvolgseminare vir Egpare
Seminaar vir Enkellopers
Opvolgseminaar vir Enkellopers
Egpare in hersaamgestelde gesinne
Tienerseminaar
Huweliksvoorbereiding
Vroueseminaar
Geestelike verdieping
Spanopleiding
PERSONEEL
Voltydse Sprekers
Deeltydse Sprekers
Kantoor Personeel
VENUES
WIE IS ONS
KONTAK ONS
Getuienisse
Egpare
Enkellopers
Tieners
Egpaar Opvolg
Huweliksvoorbereiding
Manneseminaar
Voorbidding
Finansies
Ondersteun die bediening
Donasies
Borge
Fotogalery
Bestel Boeke
Nuusbriewe
Artikels
Jaarprogram
Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Teken In
Opvolgseminaar vir Egpare
Lewensverryking Seminare se Opvolgseminaar voel in meer as een opsig soos ’n reunie. Omdat baie van die seminaargangers mekaar alreeds vantevore leer ken het, is dit een groot lekker saamkuier. Baie het met die eerste seminaar probleem-situasies deurgewerk en sake wat pyn veroorsaak het, is genees. Dit het tot gevolg dat die atmosfeer by die seminaar baie meer ontspanne en vol pret is. Die trant van die seminaar is geestelike verdieping, maar ook romanse, pret en opwinding.
Bywoning van die eerste seminaar is ’n voorvereiste.
Temas wat bespreek word is as volg:
Beste vriende kommunikeer goed: Die krag van positiewe kommunikasie tussen man en vrou onder die beheer van die Heilige Gees.
Persoonlikheidsverskille: M.b.v. die Keirsey Meetinstrument word persoonlikheids tipes toegelig en aangedui hoe om dit te hanteer.
Angs en vrees: Vrees is van Satan. Hoe kry jy vryheid in Christus?
© Copyright Lewensverryking 2010
Web
development
&
graphic design
by