TUIS
SEMINARE
Egpare
Opvolgseminare vir Egpare
Seminaar vir Enkellopers
Opvolgseminaar vir Enkellopers
Egpare in hersaamgestelde gesinne
Tienerseminaar
Huweliksvoorbereiding
Vroueseminaar
Geestelike verdieping
Spanopleiding
PERSONEEL
Voltydse Sprekers
Deeltydse Sprekers
Kantoor Personeel
VENUES
WIE IS ONS
KONTAK ONS
Getuienisse
Egpare
Enkellopers
Tieners
Egpaar Opvolg
Huweliksvoorbereiding
Manneseminaar
Voorbidding
Finansies
Ondersteun die bediening
Donasies
Borge
Fotogalery
Bestel Boeke
Nuusbriewe
Artikels
Jaarprogram
Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Teken In
Huweliksvoorbereiding
Jou GROOT dag kom nader en jy sien met opwinding in jou hart daarna uit. ‘n Gelukkige huwelik is een van die grootste vreugdes in die lewe. Maar dis nie vanselfsprekend dat jy gelukkig getroud sal wees nie. ‘n Leeftyd van elke dag saam wees, lê voor. In só saam wees moet daar ruimte wees vir verskille in lewensbeskouing en temperament, Verskillende denkrigtings oor finansies en nog vele ander sake. Kitsresepte vir huwelike bestaan nie, dit kos toewyding en harde werk. As jy nie weet waarin jy jou begewe nie, kan jy vinnig tot jou sinne kom!
Het jy enige idee met watter vooropgestelde persepsies oor die huwelik jou geliefde grootgeword het?
Hoe dink hy oor die man en die vrou se rolle in die huis?
Rym dit met jou opvattings?
As dit nie dieselfde is nie, het julle al gepraat oor hoe julle dit gaan hanteer? Hoe benader sy ouers konflik? Weet jy? Die kans is goed dat hy dit ook só sal doen. Is daar ruimte tussen sy vriende vir jou, of gaan jy by die huis sit wanneer hy kuier? Voel julle dieselfde oor kinders hê en grootmaak? Hoe voel hy oor pornografie, kuberseks?
© Copyright Lewensverryking 2010
Web
development
&
graphic design
by