TUIS
SEMINARE
Egpare
Opvolgseminare vir Egpare
Seminaar vir Enkellopers
Opvolgseminaar vir Enkellopers
Egpare in hersaamgestelde gesinne
Tienerseminaar
Huweliksvoorbereiding
Vroueseminaar
Geestelike verdieping
Spanopleiding
PERSONEEL
Voltydse Sprekers
Deeltydse Sprekers
Kantoor Personeel
VENUES
WIE IS ONS
KONTAK ONS
Getuienisse
Egpare
Enkellopers
Tieners
Egpaar Opvolg
Huweliksvoorbereiding
Manneseminaar
Voorbidding
Finansies
Ondersteun die bediening
Donasies
Borge
Fotogalery
Bestel Boeke
Nuusbriewe
Artikels
Jaarprogram
Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Teken In
Egpare in hersaamgestelde gesinne
Lewensverryking het met die aanbieding van sy Huwelikseminare sterk onder die indruk gekom daarvan dat, weens die groot aantal egskeidings in ons land, daar geweldig baie 2de en 3de maal getroudes na ons seminare toe kom.
Ons het besef dat daar vele unieke probleme by hierdie Hersaamgestelde gesinne bestaan, soos “jou kinders”, “my kinders” en dan nog “ons kinders”, “finansies”, om nie eers van die “ekse” te praat nie…..klink en voel dit bekend? Wil jy en jou nuwe eggenoot graag voorbereid wees vir hierdie uitdaging of net hoor en verstaan hoe om die situasies te hanteer? Lewensverryking se aanbieders van hierdie seminaar was self deur egskeiding/dood van ‘n eggenoot en bied die lesings uit die wêreld van praktiese ervaring aan.
Is jy radeloos met die uitdagings in jul hersaamgestelde gesin (2de, 3de huwelik)? Is daar net te veel ruimte vir konflik? Is die finansies ’n nagmerrie? Wil jy graag hê jul saamgestelde gesin moet ‘n ’n eie identiteit hê, maar jy weet nie hoe om dit reg te kry nie.
© Copyright Lewensverryking 2010
Web
development
&
graphic design
by