• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Tiener getuienisse

Dit is vir my moeilik, want ek weet nie waar om te begin nie. Ons het die Here geloof deur om lofliedere te sing in die saal. Vreemde mense soos jong mense, seuns, meisies, ouer vrouens en mans het net gegroet, sonder om twee keer te dink van wat ander gaan dink. Daar was spanbou betrokke in ons groepe deur aktiwiteite.

Ek het lesings bygewoon deur die oggend, middae en aande. Lesings van verse in die Bybel wat boodskappe oorgedra het. Dit was deeglik bespreek met ons groep lede of groepleiers. My doel was bereik en my lewe verryk deur die seminaar. Uit die diepte van my hart wil ek dankie sê vir die borg wat aan my geskenk was.

Mag die Here julle seën in sy genade, God het deur Sy Gees gestuur na die persoon wat my geborg het en my gehoor in gebed.

van: Sonitus Leerling

Louis Moller