TUIS
SEMINARE
Egpare
Opvolgseminare vir Egpare
Seminaar vir Enkellopers
Opvolgseminaar vir Enkellopers
Egpare in hersaamgestelde gesinne
Tienerseminaar
Huweliksvoorbereiding
Vroueseminaar
Geestelike verdieping
Spanopleiding
PERSONEEL
Voltydse Sprekers
Deeltydse Sprekers
Kantoor Personeel
VENUES
WIE IS ONS
KONTAK ONS
Getuienisse
Egpare
Enkellopers
Tieners
Egpaar Opvolg
Huweliksvoorbereiding
Manneseminaar
Voorbidding
Finansies
Ondersteun die bediening
Donasies
Borge
Fotogalery
Bestel Boeke
Nuusbriewe
Artikels
Jaarprogram
Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Teken In
Enkelloper getuienisse
Adri Venter
Ek het by die seminaar besef dat ‘n mens nie net deur te vergewe moet laat gaan wat iemand aan jou gedoen het nie, maar dat jy moet besef dat daardie persoon wat jy vergewe ook op dieselfde genade as jy aanspraak mag maak. Ek moes vir die Here sê dat dit OK is dat dié wat my seergemaak het, gelukkig is waar hulle nou is, en dat hulle ook God se liefde mag hê.
Yvonne Barnard
Ek het altyd gewonder hoekom my naam Yvonne is, want dis nie ‘n familienaam soos die res van die kinders in ons gesin s’n is nie.. By die seminaar het ek in die Naamboek gelees dis afgelei van die Grieks van Johanna, wat my ma se naam is! Ek het sommer gevoel ek het tuis gekom. Ek is toe nie heeltemal los van die familie nie en nie net die ongewenste nommer 5 nie. Dis wonderlik om dit te weet. Ek weet nou my naam beteken ‘n
geskenk deur God gegee, en ook om barmhartigheid te bewys aan ander mense.
© Copyright Lewensverryking 2010
Web
development
&
graphic design
by