• Getuienisse  >
  • Finansies      >
  •  Bestel Boeke
  •  Nuusbriewe
  •  Artikels
  •  Jaarprogram
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Vir navrae oor seminare en om U data op te dateer
Tuis

Ons Visie
Om tot die wederkoms van Jesus Christus, onder leiding van die Heilige Gees, deur middel van die Woord van God, lewens te verryk.

Ons Missie
Lewensverryking Seminare wil met God se Woord as uitgangspunt en onder leiding van die Heilige Gees, deur middel van die aanbied van lewensveranderende seminare, individue, huwelike, gesinne, en ander belangegroepe, versterk en verryk tot die eer van God.

Ons Kernwaardes
  1. Al die eer kom altyd die Here toe.
  2. Liefde en respek teenoor alle mense.
  3. Alle mense is gelykwaardig.
  4. By God is alles moontlik.                    
youtube Indien jy wil uitvind presies wie ons is en wat ons doen, gaan kyk na ons splinternuwe video op Youtube.